Marisa & Mitchell

3 Responses to Marisa & Mitchell

  • oe dis baie baie mooi – ek beleef sommer hierdie pragtige dag saam met julle weer oor. Maris jy het soooo mooi gelyk en so ook Mitchil Baie dankie dat ons deel kon wees van julle groot dag lief julle xx

  • Wow – dit is sulke pragtige fotos… so lekker om alles weer te kan ervaar!

  • Dit was n ongelooflike lekker kuier troue naweek. Almal en alles was soooo mooi . Pragtige fotos. Uitatekende herinneringe. Geluk en voorspoed vir M & M , Forever en Bon Cap. Jul het dit n naweek gemaak om te onthou. Xx

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *